SEIL OM DIE WERELD MET CARINA ( 19 voet boot)

 

My naam is Aron Meder. Ek is gebore op 15 November 1979 in Budapest en in 2004 het ek as n Elektriese Ingenieur gegradueer aan die Tegniese Universiteit in Budapest.

 

Ek is mal oor seil.....

Ek seil sedert 1990. Ek verkies sosiale seil en amateur kompetisies eerder as professionele kompetisies, alhoewel ek aan n paar professionele kompetisies deelgeneem het.

 

Ek het die volgende spanne verteenwoordig

-        VMSE, SZTAKI SE, MAFC, TVSK

-        Ek het as n instrukteur gewerk vir VMSE sedert 1998 en in 2004 work ek n gekwalifiseerde seilinstrukteur.

-        Ek het n hele paar studente geleer seil en dit is n plesier om te sien hoe hulle ook bekwame seilers geword het.

-        Daar is n spreekwoord in my taal en dit se basies dat die student die onderwyser kan los , maar die student kan nooit die onderwyser los nie.

-        Sedert 1994 het ek geseil en Croatia, Griekeland, Cyprus, Italie en Frankryk besoek. Korsika, Sardinie en Elba was rerig fantasties!

-        Ek het ongeveer 10 000 myl die laaste 12 jaar geseil! En ek het n sertifikaat  seil vir plesierbote.

-        Ek stel ook belang in bootbou en boot herstelwerk. Ek is reeds besig om my boot reg te maak , kyk na  The story of my Carina's refurbishment.

-        Ek is ook n duiker sezdert 1994 - CMAS ** en duikplekke is - Hungary (Kopaszi-gát, Osku, Ócsa, Tata, Bugyi, Hévíz), Croatia (Istria, Senj, Krk, Korcula, Lastovo, Zlarin, Losinj, Selce, Solta, Maslinovik, Brzac, Ist, Cres, Kornati, Vis), Greek, Italy,  Egypt(Sheab Tris, Shaab El-Erg, Malay, Big Sioul, Thistlegorn, Shaab Mohamoud, Sina, Shaab Szabina, Umm Gamar, Shibna), Galapagos¦

-        My droom is om ver, ver weg te seil......

 

My Carina (Carina 19)

Boot se naam:   CARINA

Rigging:    Sloop

Lengte:     6 meters (19 feet)

Diepte:     1 m

Wydte:      2.2 m

Mas:        6.42 m

Boom:       2.83 m

Gewig:      1.1  ton

Materiaal:  GFK (sandwich method)

Hoofseil, normaal:      6.48 m2  (~ 70 sq. ft)

Hoofseil, storm:  1.62 m2  (vir 40kt winde 25% van normale hoofseil)

Genoa 9.79 m2  (~ 105 sq. ft)

Jib         6.77 m2

Storm jib:  1.08 m2   (Vir 50kt winds 15% van normale jib)

 

My hoofseil kan kleiner gemaak word teen die boom deur dit op te rol, die jiob ka nook kleiner gemaak word.

Maks persone:     4

Gebou in 1970 (Switzerland)

Engine:     2 stroke  (petrol) , (1981).

Tipe:       Yamaha (677 8 B)

Kraglewering:     8HP/5.9 kW

Petrol  tank:     25 liters + 25 liter in spaar tenk.

Propeller:        Vaste, 3 lemme

Water tenks:      baie kleiner houers, (20l,15l,5l) tesame  300 liters

Spoed:            Maks teoreties 5.8 knots (uitgewerk met die boot se lengte)

 

Parameters:

Seil area/ = SA/D = 14.92; seil op ope see

Gewiglyn = D/L = 350 - 400, or baie swaar seiler.

Seil area/nat oppervlakte = SA/WSA = 2

 

Hierdie is slegs n paar parameters , daar is nog baie ander  Column Plenitude Cp, Wet Surface WS ens

Daar is n verskeie Carinas op die water met groot verskille tussen hulle.

 

Carina se geskiedenis:

Gebou in  1970, Switzerland.

1970 - 86 Seil op n Switserse meer.

Vorige Switserse eienaar - Gerber Ueli. Interessante feit is dat ons op dieselfde dag gebore is! November 16. Gerber in 1952, ek in 1979

1986 - 92: Seil op a Zurich meer by http//:www.zyc.ch

1992 - 96: Seil op Boden See

1996 September: vervoer na  Hongarye

1999 September: verkoop.

2004 November: Ek koop dit.

2004 - 2006: Herbou binne en buite. Gerregistreer teen ongeveer einde Augustus  2006,

 

Wat is Waar kan jyt sien by: http//:www.meder.hu.Carina_elrend_b.jpg

En die wat is waar op die dek - http//:www.meder.hu/Carina_elrend.jpg

 

My trip: 2006. Sept. 24.Koper (Slovenia) -  Penna (Italy) - Vieste (Italy) - Siracusa (Sicilia) - Bizerte (Tinésia) - Almarimar (Spain) - Malaga (Spain) - Gibraltar (England) - Tarifa (Spain) - Salfi (Marocco) - Las Palmas (Canaries) - Sao Vicente (Capo Verde) - Barbados - Martinique - St. Lucia - St. Vincent - Bequia - Granada - Testigos (Venezuele) - Tortuga (Venezuela) - Bonaire (Netherland Antilles) - Cartagena (Columbia) - Panama - Galapagos - Marquises - Tahiti - Moorea - Rarotonga - Tonga - 2007. Nov. 15. Fiji - Vanuatu - Australia - Indonesia - India - Adeni gulf - Red Sea - Suez canal - Alexandria  - Slovenia

 

Meer inligting by : www.meder.hu

 

Áron Méder

Epos: aron@meder.hu

Foon: +36 20 354 3994, +36 1 246 55 34

Adres: Regos utca 4. Budapest 1118, Hun

 

by Ronel, Prrrfection (Wildcat 350)